Paul Dano

Paul Dano
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Franklin Dano
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Dano (gebore 19 Junie 1984) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Miss Sunshine (2006), There Will Be Blood (2007), Prisoners (2013), en Love & Mercy (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search